Algemen Jaar Vergadering 2015
Op 23 September 2015 is die laaste AJV gehou en die nuwe verkose bestuur van die klub is as volg:
Voorsitter:
Steph Terblanche (ZS6AOK)
Ondervoorsitter:
Niel Bierman (ZS6NEB)
Sekretaris:
Jan van Wyk (ZS6FJB)
Penningmeester:
Chris Viljoen (ZS6BYQ)
Webmeester:
Niel Bierman (ZS6NEB)
QSL Bestuurder:
Jan van Wyk (ZS6FJB)
Jakkals Jag
Op 28 Mei 2016 Word daar 'n Jakkals Jag beplan. Dit word gehou op plaas Suikerbossie. Besoek gerus hulle webwerf indien jy 'n kampplek wil bespreek www.suikerbos.co.za.
Daar sal geen dagfooie wees vir die deelnemers nie. Indien jy wil kamp is die kostes vir jou eie sak.
Kom geniet die dag saam met ons.